LANDBOU tjie aan sy eie lot oorlaat nie – jakkals of te not.
LANDBOU tjie aan sy eie lot oorlaat nie – jakkals of te not.
Die werker bring die jakkalsie huis toe, en die outjie word toe daar grootgemaak. Hy kry ook’ n naam: Vossie.
“ Kyk,’ n jakkals is’ n besonder slim dier.
“ Ons het’ n ooi met’ n tweeling gehad. Sy het probleme gehad en ons het haar naby die huis gehou. Maar ons sien Vossie hou hulle dop – maar hy doen niks nie.
“ Eendag kom ek by die huis aan en vra vir my vrou waar Vossie en die ooi is. Sy reken die werkers het die ooi en die lammers na’ n ander kamp toe geneem. Toe weet ek...
“ Daar aangekom, het Vossie
een van die lammers doodgebyt.” En toe?“ Nee, ons het vir Vossie daardie lam vergewe.”
Don Schreuder moet seker die eerste en enigste skaapprodusent in menseheugenis wees wat’ n jakkals vir dié soort sonde vergewe het. Naskrif: Vossie is nie meer met ons nie. Hy het geslagsryp geword en is in’ n kraal toegesluit. Maar Vossie het telkemale uitgebreek en met die jakkalsmeisies gaan kafoefel.
Só word hy stadig maar seker weer wild en vang lammers.