MARKtoe! JUNIE 2023 Uitgawe 105 | Page 75

PERSVERKLARING

HOE GELER HOE BETER –

Die wenner van die biltongkompetisiedag

Met die leuse : “ Hoe vetter en geler , hoe beter ,” het verlede naweek se jaarlikse biltongkoeikompetisie van Excelsior-abattoir op Kuruman weer honderde inskrywings gelok .

75 MARKtoe ! Junie 2023