LANDBOU
Groen Kalahari - produsente tem ’ n harde wêreld
Deur : Danie Keet | Foto ’ s : Michel Dei-Cont
1 .
2 .
1 . Die uitgestrektheid van Carpe Diem waar tafeldruiwe en rosyntjies op groot skaal in die oënskynlik barre Kalahari verbou word . 2 . Op Carpe Diem word daar organies geboer wat toewyding en aandag aan die fynste besonderhede vereis .
4 MARKtoe ! Junie 2023