MARKtoe! JUNIE 2023 Uitgawe 105 | Seite 38

LANDBOU
1 .

Die ALS-groep bestaan uit verskillende besigheidseenhede waarvan landbou ‘ n kerndeel is . En dit is vir hierdie gesamentlike pakket wat die groep verlede jaar deur die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika as Boer van die Jaar aangewys is .

Die groep is veral vereer vir hul prestasie van boerderybedrywighede op bykans 60 000 ha in verskillende dele van die land . In

die noorde boer hul veral met witen geelmielies , sojabone en lusern en hulle plant weiding op 1 000 ha onder besproeiing en 3 500 ha op droë lande . Hulle het gesamentlik ook sowat 10 000 stuks vee , insluitend bees , skaap en wild .

“ Ons was die kontrakteurs wat deel was van die SKA-projek op Carnarvon en moes ingewikkelde basisse bou waarop die swaar satellietskottels gemonteer is . Daarvoor is verskeie eksperimente

1 . Die ontspanningsvertrek in die lodge op Winkelhaak is gerieflik ingerig vir jaggroepe wat hier oornag .