LANDBOU
3 .
loopvermoë en haarkwaliteit in almal weerspieël word .
In die seleksieproses het Theunis bulle by verskillende veilings op Wakkerstroom , Vryburg en Fouriesburg opgekoop , en is sy koeie gekeur en as basiskoeie vir die teelprogram gebruik . Met behulp van deeglike rekordhouding , weet hulle nou waar elke dier vandaan kom en wat hul voorouers se geskiedenis is . Die
kudde is nou omtrent 300 teelkoeie en 8 teelbulle sterk .
“ Ons gebruik net ons eie teelmateriaal en doen glad nie KI nie . Ons het 5 koeie in ons embrioprogram . Verlede jaar het ons ‘ n klompie embrio ’ s ingeplant met ‘ n 55 % suksessyfer , wat goed met wêreldsyfers vergelyk . Ons het op 21 April begin . Ter voorbereiding word die koeie met verskillende middels
3 . Daar is genoeg water op Kameelvlakte en dit word in al die kampe vir die vee beskikbaar gestel .