LANDBOU
kan nou winskopies kry langs die rivier , maar as jy nie die regte mense het nie , gaan dit jou binne 5 jaar bankrot maak . En hier moet jy boer met dit wat werk – kyk na wat die gevestigde boere doen en luister na hul raad , anders gaan jy dit nie maak nie . Fokus op gehalte en bekostigbaarheid en bestuur hulpbronne soos water en mense op die regte manier – dan sal jy suksesvol wees ,” is Gog se raad vir oorlewing in hierdie harde , mooi wêreld .
Pale vir Wingerd-bou , Net-strukture , Heinings , Telekommunikasie en Transmissie .
H4 en H5 behandeling in Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ). Noord-Kaap , Wes-Kaap , Limpopo , KZN , Mpumalanga , Oos-Kaap , Vrystaat , Namibië en ander Afrika lande .
Vuka Timbers ® pale is beskikbaar by Kaap Agri en Agrimark takke landswyd .
Dring aan op Vuka Kwaliteit Navrae : 017 821 0832
Vervaardigers en verskaffers van kwaliteit Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ) behandelde Bloekom pale .