MARKtoe! JUNE 2018 | Page 66

AROUND THE HOUSE Alles is goed met Handigas! Vertrou vir Handigas om jou familie hierdie winter warm te hou. Kies Afrox Handigas met die Afrox handelsmerk rooi seël van veiligheid wat vir jou die gerustheid gee dat jou silinder nie net 100% vol is nie, maar ook 100% veilig. Dring aan op die Afrox rooi seël van veiligheid. Afrika se hoof vennoot in gas- en sweisoplossings. Customer Service Centre: 0860 020202 Shop online: www.afroxshop.co.za 64 MARKtoe! Junie 2018 www.afrox.co.za Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak