LANDBOU
Deur Carolize Jansen
Gesonde aartappelmoere is meer waardevol as goud, meen dr Fienie Niederwieser,
bestuurder van navorsing en ontwikkeling by Aartappels SA. Nie alleen maak dit die
grootste deel uit van aartappelproduksiekoste nie, maar ook is moerkwaliteit ’n
bepalende faktor van oessukses.
MARKtoe! Julie 2017 33