MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 95

GOEDE HOOP SITRUS
GOEDE HOOP SITRUS

3.

3. Tegnologie speel’ n belangrike rol in die verpakking van sitrus en verhoog produktiwiteit in die pakstoor.

’ n sitrusarm gehad het, het’ n nuwe era vir sitrusbemarking ingelui. Die onderneming is in Maart 2000 van’ n koöperasie na’ n maatskappy omgeskakel.

STRATEGIESE BELEGGINGS VIR PRODUSENTEGROEI

In die proses is’ n gedeelte van die produsente se risiko weggeneem. Reeds in 2014 / 15 het Goede Hoop Sitrus in sy produsente belê deur saam met hulle bykans 800 ha se bykomende aanplantings te inisieer om hul produkmandjie, wat variëteite betref, te verbreed. Hierdie aanplantings is gevestig om produsente se aanbod met markaanvraag en ekonomiese vooruitgang op plaasvlak te belyn. Dit was’ n strategiese besluit. Die maatskappy het die plantmateriaal verskaf,

MARKtoe! Julie 2026 95