Die 2026-jongboerwenners van die Wes-Kaap en Mpumalanga sal later vanjaar hul provinsies in die Toyota SA / Agri SA Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie verteenwoordig.
Twee jong produsente uit uiteenlopende boerderygebiede het vanjaar hul plek op die nasionale landbouverhoog bespreek. Richard Hutton-Squire van Grabouw is in Junie as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2026 aangewys, terwyl Anton Pelser van die Hendrina-distrik op 28 Mei as
1. Richard Hutton-Squire in die boorde van Hutton-Squire Farms.