MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 4

54 64

54

64

76

4 MARKtoe! Julie 2026

Agrimark Vredendal ondersteun groot en klein produsente Agrimark Vredendal speel’ n belangrike rol in die ondersteuning van produsente in die streek, van groot kommersiële boerderye tot kleiner plaaslike ondernemings. Die span se kennis van die omgewing, sy gewasse en produsente se praktiese behoeftes vorm die grondslag van diens wat landboukleinhandel werklik relevant maak.

Mohair from the Karoo to the world stage South African mohair continues to lead globally, with the 2026 Mohair South Africa Conference highlighting the Karoo, its people, and the industry’ s focus on quality, traceability, sustainability and design.

Twee jong boere mik na nasionale eer Richard Hutton-Squire van Grabouw en Anton Pelser van die Hendrina-distrik verteenwoordig vanjaar hul provinsies in die nasionale jongboerkompetisie. Hoewel hul boerderye verskil, deel hulle’ n sterk fokus op goeie bestuur, moderne denke, volhoubaarheid en die ontwikkeling van mense en familie-erfenisse.