6
Uitgewer: Meta Publishing( Pty) Ltd.
Redakteur: Griet du Plessis griet @ marktoe. co. za
Advertensies: advertise @ marktoe. co. za
Administrasie: Judy-Anne Gone
Ontwerp: Xseeds: Sonja van Huyssteen, Taryn Simpson, Robynne Lewis www. xseeds. co. za
Skrywers: Danie Keet en Griet du Plessis
Fotografie: Mia Truter en verskaf
Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591
Kopiereg MARKtoe! Julie 2026 uitgawe. Alle artikels, foto’ s en inligting hierin bevat, behoort aan Meta Publishing( Pty) Ltd., en mag nie sonder toestemming herdruk of gebruik word nie.
Die opinies wat uitgespreek word in hierdie publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die offisiële opinie van Meta Publishing( Pty) Ltd. of van die handelsmerk " MARKtoe! vir jou eie stukkie plaas” nie.
Lees MARKtoe! aanlyn by www. marktoe. co. za
6
Kom ry saam deur die Olifantsriviervallei Vredendal lê in een van die Wes-Kaap se voorste wynproduserende streke en is ook bekend vir vrugte, groente en die kleurvolle blomseisoen wat toeriste lok. Landboudiversiteit is’ n kernkenmerk van die streek, waar produsente met nuwe vertakkings soos appelkose, makadamianeute, avokado’ s, olywe en olyfolie die toekoms met deursettingsvermoë aanpak.
Printed by
Skryf aan ons.
A division of Novus Holdings
Stuur julle briewe per e-pos of faks. E-pos: redaksie @ marktoe. co. za Pos: MARKtoe!, Krigestraat 20, Stellenbosch, 7600 T: 021 882 8591 | F: 086 511 3425
MARKtoe! Julie 2026 3