MARKtoe! Julie 2026 - Uitgawe 139 | Page 29

LANDBOU
LANDBOU

wat die gebruik daarvan alles behels. Leer genoeg oor hoe om jou rondom vuurwapens te gedra, al wil jy nooit een kry nie. Een van ons oogmerke is om die publiek oor beplande wapenwetgewing in te lig sodat hulle by die nasionale gesprek oor die wettigheid daarvan betrokke kan raak,” is sy aanbeveling.

MARKtoe! Julie 2026 29