MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Page 57

WES-KAAP JONGBOER VAN DIE JAAR
1 .

Christi van den Heever -

Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar

Jongboer met passie en visie vir die uitdagings van landbou

Deur Danie Keet | Foto ’ s verskaf

Die Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar , Christi van den Heever , van die plaas Rietfontein in die Koue Bokkeveld , is ‘ n optimistiese en vooruitdenkende jong landbouer met ’ n passie vir die bedryf . Dit is die kern van sy lewe .

1 . Jannie Strydom , hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap , dr Mogale Sebopetsa van die Wes-Kaapse Departement van Landbou , Christi van den Heever , Agri Wes-Kaap se Jongboer 2023 , Villiers Loubser , Agri Wes-Kaap se president , en Niel Esterhuyse van Santam . 2 . Christi en sy vrou Marlandi .
2 .
57 MARKtoe ! Julie 2023