MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Page 50

WINKEL
9 .

verduidelik hy .

Die takke hou ook ‘ n beperkte voorraad van produkte soos hondekos , veiligheidsklere en gereedskap aan alhoewel dit nie die hooffokus is nie , maar bydra tot koopgerief .

Duidelik is Agrimark Packaging ʼ ’ n volwaardige en gewaardeerde rolspeler in hierdie gebied se ekonomie en verstaan hulle die wetenskap én die kuns van die omgewing se varsprodukbedryf .

10 .
9 . Bakkies in alle vorms en groottes te kies en te keur vir die verpakking van veral bloubessies uit die omgewing .
10 . Hierdie viertal maak seker dat alle bestellings korrek aan klante gelewer word , van links : Benston Ngobeni , Peter Mola , Cedric Ralepelle en Porcia Ramaila .
Tzaneen Plantationstraat 24 , 0850 Tel : 015 307 6836 www . agrimark . co . za Volg Agrimark op :
50 MARKtoe ! Julie 2023