MARKtoe! JULIE 2023 Uitgawe 106 | Seite 4

LANDBOU

Vrugte en groente uit die boonste rakke van die Laeveld

1 .
2 .
1 . Ohrigstad lê aan die voet van die noordwestelike hange van die Drankensbergreeks . Oor die afgelope paar jaar is mielies en ander graan met sitrusboorde vervang . 2 . Die Letsitele-vallei uit die lug . Een van die vernaamste sitrusproduserende areas in die land . Die foto , geneem uit Mahela-boerdery se helikopter , gee ’ n mooi uitsig oor een van hul plase .
4 MARKtoe ! Julie 2023