MARKtoe! Februarie 2026 - Uitgawe 134 | Page 70

PEKANNEUTE
PEKANNEUTE

Pekan as langtermyn belegging

Pekanneute vra geduld en kapitaal maar bied sterk inkomstepotensiaal vir produsente wat slim bestuur.

Deur Danie Keet | Fotografie: Mia Truter, SAPPA en Gerrie van Wyk

1.

1. Pekanneutbome kan tot meer as 200 jaar oud raak – hierdie een waarby Hardus du Toit, tegniese bestuurder van SAPPA, staan, is ongeveer 60 jaar oud.

70 MARKtoe! Februarie 2026