LANDBOU
Foto: Michel Dei-Cont
LANDBOU
Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter en verskaf
As’ n mens hoor van Hartswater, Vaalharts en plekkies soos Stella, Louwna, Leniesdeel, Piet Plessis, Tlakgameng en Ganyesa, is jy nie altyd seker waar in die land dit sou wees nie. Noordwes is die antwoord, die Texas van Suid Afrika en beeswêreld by uitstek.
Vanjaar is’ n besonderse goeie jaar in hierdie geweste. Die reënval was goed in die voorsomer en die gras staan kniehoogte, afgeëts teen die blou lug, met spierwit vlieswolkies wat asemrowende Kalahariagtige tonele skep.
Foto: Michel Dei-Cont
6 MARKtoe! Februarie 2026