MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 25

LANDBOU
1 . 2 .
1 . Basson Potgieter is die plaasbestuurder op Vondeling en hy en Magnus beplan sake saam 2 . Matthew Copeland is die senior wynmaker op Vondeling en werk al vir 16 jaar op die plaas . 3 . Die verouderingskelder op Vondeling is ‘ n toonbeeld van die ryke geskiedenis van die plaas . 4 . Die parskelder op die plaas word altyd netjies gehou . Op die oomblik word daar hard gewerk met die pars van die nuwe seisoen se druiwe .

insekte soos Oosterse vrugtemot en vrugtevlieë geteiken . Om dit te bekamp word gereelde spuitprogramme tweeweekliks toegepas . Kunsmis word ook gereeld toege-dien en Magnus gebruik die soge-naamde controlled release fertiliser ( CRF ) aan die begin van die seisoen om die bome ‘ n hupstoot te gee .

Magnus verwag ‘ n opbrengs van tussen 2,5 en 3 t / ha uit sy boorde wanneer dit in volle drag is . Teen

huidige pryse is 1,5 t / ha min of meer die gelykbreekpunt . Hulle voorsien dat omtrent 80 % van die neute uitgevoer gaan word .

“ Een van die uitdagings vir die bedryf , is dat kraakmasjiene vir die neute nie oor die algemeen beskikbaar is nie . Die neute moes in die verlede met die hand oopgemaak word , wat natuurlik baie arbeidsintensief is . Tegnologie het intussen baie verbeter sodat dit meer

Continental Supplies 021 510 6985