MARKtoe! FEBRUARIE 2023 Uitgawe 101 Februarie 2023 | Page 12

LANDBOU
1 .
1 . Daar is die afgelope paar jaar hard gewerk om die wyndruiwe se gehalte te verbeter en ‘ n goeie oes word vanjaar verwag .

geskiktheid van die grond en die behoeftes van die plaaslike mark gedoen . Daarna sal hulle besluit watter groente geplant moet word . Hulle wil veral aan die plaaslike gemeenskappe verskaf , terwyl van die grond aan ander boere verhuur kan word .

Sampie , reeds 68 , het in Oktober 2022 hier begin . Hy werk al sedert 1987 in die hoenderbedryf – eers met braaikuikens en later ook met lêhenne . Hy het deur die jare waardevolle kennis en ervaring opgedoen en dit word nou op Nantes geïmplementeer .

“ Eiers is tans die sterkste deel van ons bedryf en dit gaan goed met produksie . Ons het hoofsaaklik Amberlink- en Hy-Line-hoenders

en hulle lewer tussen 180 000 tot 200 000 dosyn eiers per maand . Ons koop die henne in en hulle is dan vir ongeveer 74 weke aktief besig om eiers te produseer . Daarna , of as hul produksie afneem , word hulle aan die plaaslike inwoners verkoop ,” sê sy .

“ Maar ons kan nie dan bloot net nuwe henne in die hokke plaas nie . Die hokke , wat oor 6 verdiepings strek , moet dan eers skoongemaak en herstel word en dit neem nogal ‘ n tydjie . Baie aandag word aan biosekuriteit gegee en ons is baie streng oor die bestuur van die hokke .”

Sy verduidelik verder : “ As daar ‘ n siekte onder die hoenders uitbreek , kan dit rampspoedige

12 MARKtoe ! Februarie 2023