LANDBOU
LANDBOU
beskikbaarheid van data kan ons bestuursbesluite neem wat op feite gebaseer is .
“ Die realiteit is , dis ’ n mensebesigheid en nie net ’ n boerdery nie . Sonder mense kan jy alle begeerbare insette
Hy moet omtrent met sy voete in die water staan en met sy kop in die hel – temperatuur en vogtigheid speel ’ n uiters belangrike rol om kwaliteit-dadels te laat vorm .
toon word . Satellietbeelde van hoë resolusie , wat elke drie dae verkry word , word direk na hul databank gestuur en op hierdie skerms geprojekteer , wat die bestuur van boerderyaktiwiteite verfyn en doeltreffend maak . “ Hiermee kan ons byvoorbeeld die grondgesteldheid meet , die voggehalte van die boorde monitor en selfs sien as daar individuele bome is wat swaarkry . Dan kan ons daardie enkelinge gaan help voordat dit dalk ’ n groter probleem raak en ’ n negatiewe invloed op die res van die boord kan veroorsaak . Met die hê , maar as hulle dit nie doen nie , gebeur daar niks . Ons droom was nooit om op enorme skaal te boer nie . Die droom is om ’ n lewe hieruit te maak , en daar is mos ’ n leefstyl daaraan gekoppel . Ek praat nie van rykdom nie , maar om naby aan die natuur te werk met plante . Dis wat jy wil doen , en dan moet jy besluit wat om te doen om dit te bereik ,” is sy woorde .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 5