MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 91

LANDBOU
LANDBOU

9 .

9 . Die dadelbome word in netjiese rye , taamlik ver uitmekaar , geplant om toegang te bied vir groot masjinerie wat vir die behandeling van die bome gebruik word .

verskillende verpakkings na gelang van markbehoeftes verpak word . Van die verskillende groottes word 90 % uitgevoer na markte in die VK , Europa , Frankryk , Kanada en in ’ n mindere mate na die Midde- en Verre Ooste . Pakgroottes wissel afhangend van die markte – van 125 g tot 5 kg-kartonne . Dit word ook nou in supermarkte plaaslik bemark in houers van 500 g tot 1 kg , dikwels onder hul eie Suncrest-handelsnaam .

Dat dit ’ n ingewikkelde proses is , is verseker , maar dit bied ook goeie opbrengste .

In die dadelbedryf in die Kalahari is presisieboerdery ’ n integrale deel van moderne bestuurspraktyke . By Southern Farms word hierdie tegnologie vanuit ’ n operasionele kamer bestuur . Teen die mure is groot rekenaarskerms aangebring waarop data soos Nutrient Index-beelde , grondchemie , sagteweefsel-analises , weerstasie-data , besproeiingsinligting en meer ver-

46 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025