MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 41

LANDBOU kampterrein . Die meeste van hulle kom van Stellenbosch en Potchefstroom en spandeer die pakseisoen hier . Augrabies word dan ’ n lewendige jongmensdorpie terwyl die studente ’ n ekstra inkomste verdien .

Doppies is nie iemand wat net een ding kan doen nie . Hy het uitgebreide tafeldruifwingerde en bemark sy druiwe deur Dole .

“ In 1994 het ons koelkamers bygekoop – die eerste verkoelingsfasiliteit in die omgewing wat ons self bestuur het , saam met ’ n groep boere . Ek was toe vir 20 jaar voorsitter van daardie onderneming se direksie en het ook vir 10 jaar op Sati se

14 . Graniet is aanvanklik op die plaas ontgin , maar nou haal Doppies self sulke groot blokke uit en gebruik dit op verskillende plekke op sy plaas en by die Kameeldoring-kampterrein as versiering .

14 .

MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 21