LANDBOU strook , Limpopo en Zambië .
LANDBOU strook , Limpopo en Zambië .
Oor sy huidige rol spot hy : “ Jy kry mos die plaasbaas en die plaashaas – ek is seker maar laasgenoemde ,” sê hy glimlaggend .
“ Ek het vier jaar rondgeval en orals gewerk – dit was idillies , maar eendag het ek net die satellietfoon geneem , my pa gebel en gesê ek kom plaas toe . Nou bestuur ek en my vrou , Heletje , die kampterrein .
Ek is ook verantwoordelik vir die jag en die wild . Ons het ’ n jaghuis wat 18 mense kan akkommodeer , vyf tent-chalets en sewe kampplekke , elk met privaat ablusiegeriewe . Daar is ook twee luukse tent-chalets in die wildskamp , reg langs ’ n watergat ,” verduidelik hy .
Die jagbesigheid word deur Driekop Safari bedryf op ’ n plaas van 12 000 ha wat volledig omhein is ,
10 . Die groen wingerde staan in skrille kontras met die rooi sand van die Kalahari , maar bied ’ n goeie opbrengs vir tafeldruifprodusente .
10 . 10 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 17