MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 31

LANDBOU
LANDBOU

9 .

9 . Die meeste wingerde op die plaas is onder beskermende nette , deels om dit teen haelskade te beskerm , maar ook teen die hitte en voëls .

aan en suig hulle letterlik droog . As jy nie weet waarna om te kyk nie , lyk dit soos donserige haartjies in die lieste en op kalerige plekke . Om dit te beheer , meng ons ’ n tradisionele opgietmiddel met lek en gee dit aan die diere ,” verduidelik hy .

Francois sluit by ons aan onder die koel bome van die Kameeldoring-kampterrein , net ’ n hanetree van die plaas en langs die Oranjerivier . Hy deel stories van sy tyd as veldgids , wildbewaarder en lodgebestuurder op eksotiese plekke soos die Caprivi-

4 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025