LANDBOU wat verdagte voertuie identifiseer , en ons kan vinnig optree ,” verduidelik hy .
LANDBOU wat verdagte voertuie identifiseer , en ons kan vinnig optree ,” verduidelik hy .
Volgens Doppies het hy nie te veel uitdagings as wildboer nie , behalwe die aanhoudende droogte . “ Dit veroorsaak swak aanteel en versleg die kondisie van die diere . Ons kan nie jagters laat betaal om ’ n springbok te skiet en dan is dit net ’ n blou stuk sening as hy geslag is nie .
“ Siektes en plae is ook nie groot probleme hier nie , behalwe soms bosluise na reën . Blouluis kom wel voor wanneer diere se weerstand afneem en hulle gewig verloor . Die luise val die diere
8 . Elande op die jagplaas slaan voet in die wind ... daar is talle spesies vir biltong- en trofeejagters .
8 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 15