LANDBOU
LANDBOU
7 .
7 . Doppies is ’ n kranige vlieënier en gebruik sy helikopter om vinnig by die verskillende dele van sy boerdery uit te kom .
mense wat daaruit voordeel getrek het , is die wat die situasie uitgebuit het en diere teen belaglike pryse op veilings gesit het .”
“ Sedertdien het die bedryf baie verander , en die hype oor rooibokke wat vir R1 miljoen verkoop is , is iets van die verlede . Daardie bokke is nie eers R10 000 werd nie . Hoe betaal jy R3 miljoen vir ’ n ram , en drie jaar later is hy net R30 000 werd ?” vra Doppies .
Gelukkig is wilddiefstal nie regtig ’ n probleem op sy plaas nie , alhoewel dit tus-sen twee hoofroetes lê – die Spruitdrifpad en die Pofadder-Kakamaspad . “ Ons het ’ n uitstekende kamerastelsel
14 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025