LANDBOU rige pryse vir sogenaamde ongewone diere betaal – goue en wit springbokke of goue wildebeeste . My teorie hieroor is dat ek nie daarin glo nie . Ek dink dit doen die bedryf skade . Konsessiehouers lei buitelandse jagters om die bos met al hierdie vreemde kleure . Ek kan nie verstaan hoe dit tot voordeel van die spesie is nie – eintlik maak jy dit net bont , en dis net gulsigheid vir geld . Ek hou nie daarvan nie en wil dit ook nie hê nie ,” sê hy beslis .

Hy glo dat sulke diere nie deel van bewaringsboerdery behoort te wees nie , omdat dit nie bydra tot die bewaring van die spesie of die uitbreiding van die getalle nie . Hy meen dis net vir buitelanders wat dink dit is mooi en bereid is om ’ n groot premie vir die jag van sulke diere te betaal .
Doppies neem ons deur die veld met sy Land Cruiser – “ die enigste voertuig wat hier hou ” - om sy wild te wys .
4 . Twee swartwitpens-bokke skuil in die skaduwee ten die kalahari-son . Doppies teel sy bulle veral vir hul horinglengtes .
4 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 11