MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 19

LANDBOU
LANDBOU

3 .

3 . ’ n Swartwitpens-koei en kalf op die plaas buite Augrabies .

Doppies se wild loop op ’ n gebied van sowat 40 000 ha aangrensend aan AAABoerdery . Hy hou verskeie wildsoorte aan , teel self met die diere en verseker dat die wild wat hy inkoop van topgehalte is . Aspekte soos horinglengte en liggaamsgrootte is van groot belang , veral vir jagters wat trofeejagte op die plaas geniet .

“ Die spesiale diere wat ons aanhou , is meestal vir trofeejag , terwyl die gewone spesies soos springbokke , gemsbokke en koedoes vir die biltongjagters bedoel is , wat help om die getalle onder beheer te hou .

“ In die verlede het trofeejagters landwyd buitenspo-

10 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025