LANDBOU
LANDBOU
Doppies glo daarin om nie al sy eiers in een mandjie te sit nie . Buiten sy tafeldruiweboerdery , boer hy ook met wild , bedryf ’ n gerekende Nguni-stoet , Dorper- en Meatmaster-skape , en bestuur ’ n jagplaas . Hy is boonop ’ n bekwame vlieënier met ’ n Robinson-helikopter en ’ n gyrocopter . Sy seun , Francois , bestuur die Driekop-safarionderneming en kampterrein langs die Oranjerivier , alles geïntegreer in die Nelbesigheid .
Die naam “ Driekop ” verwys na Bysteek , Witklip se berg en Inkruipgat , wat almal sigbaar is vanaf die plaas .
2 . ’ n Troppie rooibokke by voer wat in die droogtetoestande vir hulle uitgesit word .
2 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 9