MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 126

ADVERTENISE-ARTIKEL

5 Beleef ons natuurreservate en parke

Groot avonture wag vir besoekers by enige van ons 6 nasionale parke , 5 provinsiale reservate en enige van die vele wildreservate . Aktiwiteite sluit in : staproetes , fietsry , 4x4-roetes met ongelooflike ‘ Instagram ’ - punte ! Kom ontdek die geheimsinnige en buitengewone wêreld van ons bekende groot en klein nagdiere op ’ n nagwildrit .

ADVERTENISE-ARTIKEL

ERVAAR NOORD-KAAP – WAAR AVONTUUR EN KALMTE ONTMOET !

Maak gereed vir ’ n lekker ontvlugting met ons 3-4 dae mikroreise deur die Noord-Kaap ! Perfek vir familie of vriende , hier- die streek is vol pragtige landskappe en ikoniese ervarings . Of jy nou van verkenning , die natuur of kultuur hou , ons het iets opwindends vir almal . Hier is 8 moet-doen mikroreis- ervarings vir ’ n onvergeetlike lente- of somerwegbreek !

64 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025