MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 125

ADVERTENISE-ARTIKEL

2

Kamp of ‘ glamp ’ in styl

Kamp teen die Namakwakuslyn , ’ n Karoo-plaas , of op die oewers van die Vaal- en Oranje-riviere . Ervaar boomhuisoornag fasiliteite in die Mokala- Nasionale Park . Besoek jou gunsteling aanlyn besprekingsplatform vir meer kamp en ‘ glamp ’ ervarings in die Noord-Kaap .

4

Die magtige Oranjerivier roep ’ n Vlotvaart op die Oranjerivier is moet-doen belewenis ! Dryf-kuier in die goue Afrika-sonskyn , en geniet die oewer-uitsigte ! Besoek www . experiencenortherncape . com vir diensverskaffers en bespreek een van die halfdag of langer rivierervarings .

ADVERTENISE-ARTIKEL

3

Ontmoetings met sterrestelsels Kom deel die betowerende sterrehemel wanneer die Noord-Kaap vanaf die Karoo tot die Kalahari snags in ’ n skouspel verander ! Top besienswaardighede sluit in : Sutherland , Kgalagadi-oorgrenspark , Tankwa-Karoo- Nasionale Park en Carnarvon .

MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 63