MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 115

LANDBOU
LANDBOU

8 .

vir wind , en takke breek maklik af , veral wanneer hulle reeds ’ n swaar oes dra .

Gewoonlik word die laaste bemesting in Februarie toegedien , en danksy die 90 skape wat hul deel bydra , is geen verdere grondvoeding nodig nie .

9 .

8 . Wye rye word tussen die pekanneutbome gehou sodat die swaar toerusting daardeur kan beweeg . 9 . Die stam van die Choctaw-boom is baie grof , en sulke ruwe bas is kenmerkend daarvan .

58 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025