LANDBOU
LANDBOU
8 .
vir wind , en takke breek maklik af , veral wanneer hulle reeds ’ n swaar oes dra .
Gewoonlik word die laaste bemesting in Februarie toegedien , en danksy die 90 skape wat hul deel bydra , is geen verdere grondvoeding nodig nie .
9 .
8 . Wye rye word tussen die pekanneutbome gehou sodat die swaar toerusting daardeur kan beweeg . 9 . Die stam van die Choctaw-boom is baie grof , en sulke ruwe bas is kenmerkend daarvan .
58 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025