MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 112

LANDBOU bespuiting met ’ n hommeltuig aansienlik goedkoper is , is dit nog nie iets wat ons gebruik het nie .”

LANDBOU bespuiting met ’ n hommeltuig aansienlik goedkoper is , is dit nog nie iets wat ons gebruik het nie .”

Gervann vertel dat hulle al hoe meer organies boer en tans skape in die boorde laat wei om van die onkruid ontslae te raak . Die opbrengs van die skape – die vleis en wol – help om die helfte van hul kunsmis-rekening te dek . Boonop het hulle ’ n merkbare verbetering in die grondlewe waargeneem , danksy die organiese materiaal wat teruggeploeg word .

Die pekanneutboom het

’ n diep wortelstelsel en benodig stikstof , wat deur die water in die sisteem gevoeg word . Vanaf November fokus hulle grootliks op hittebestuur . As hulle voor-sien dat die temperatuur oor vier dae 40 ° C tot 41 ° C sal bereik , gebruik hulle hul drupbesproeiingstelsel om water deur die hele dag en nag toe te dien . Dan gee hulle feitlik die helfte van die jaar se water , wat aan hulle vir die boorde toegedeel is . Gelukkig het hulle genoeg water vir die jaar .

Die bome is baie gevoelig

MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 5