MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 111

LANDBOU
LANDBOU

7 .

7 . Die pekanneutbome word tot 24 m hoog .

soek dit ’ n nuwe blaartjie en bly daar totdat dit dit opgeëet het . Daarna soek dit ’ n vrug , aangesien dit die hoogste energiewaarde het . Dit sal dan na ’ n groepering van 5 tot 7 neute beweeg en in almal gaatjies vreet . Wanneer dit tevrede is , beweeg dit na die volgende tak . Afhangend van hoeveel motte daar in die sisteem is , kan hulle binne ’ n dag die helfte van die oes vernietig .

“ Chemiese middels is die enigste manier om die pes te bekamp , al kos dit byna R64 000 per toediening , met ’ n dubbele behandeling wat gewoonlik nodig is . Dit is moeilik om die wurmpies en sydraadjies raak te sien , en inspeksies kan gewoonlik net in die middel van die dag gedoen word . Elke boom moet fisies ondersoek word deur die takke af te trek en die vruggies te bekyk . Hoewel

56 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025