LANDBOU wanneer dit te vroeg warm word , die ontwikkeling van die manlike stuifmeeldraad stop . Waar dit gewoonlik ongeveer 12 cm lank sou wees , stop dit dan by tussen 5 cm en 6 cm – ’ n mens kan dit duidelik sien . Die hitte het ook die geneigdheid om die ontvanglikheid van vroulike blomme te beperk . Dit blokkeer die proses gedeeltelik as dit nie nat genoeg is nie , en die manlike stuifmeel sterf weens die hoë temperature .

“ Daar is ook ’ n geneigdheid dat , as dit so warm is , daar geen wind is nie , wat weer belangrik is vir kruisbestuiwing . Daarom het ons ook bye nodig . Vanjaar het ons 90 kaste in die boorde geplaas , en dit het nie net die bestuiwing verbeter nie , maar ook ’ n groot opbrengs van heuning gelewer , aangesien al die korwe vinnig volgemaak is .”
Hy verduidelik verder dat , sodra die blomproses en bevrugting in November
4 . Die skudblare van ’ n pekanneut is nog in een van die bome sigbaar nadat die vrugte uitgehaal is .
4 .
MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025 53