MARKtoe! Desember 2024 Januarie 2025 - Uitgawe 122 | Page 103

LANDBOU
LANDBOU

3 .

3 . Daar word toenemend organiese produksiepraktyke in die pekanneutboorde toegepas , en skape word gebruik om die onkruid af te wei .

veer 3,5 t / ha onder die ses verskillende kultivars : Ukulinga , Wichita , Choctaw , Western Schley , Mohawk en Pawnee .”

Volgens Gervann doen Wichita en Western Schley goed in die omgewing en is uitstekend met kruisbestuiwing . Choctaw is egter wisselvallig en meer geneig om onreëlmatige opbrengste te lewer as gevolg van snoeipraktyke . Een jaar kan dit 4 t / ha oplewer en die volgende jaar feitlik niks , wat die gemiddelde opbrengs aansienlik verlaag .

Hulle ervaar soortgelyke uitdagings met hierdie variëteit as sitrusprodusente , wat vind dat vrugte in November skielik afgegooi word weens vroeë hitte . As temperature van 43 ° C of 44 ° C in die laaste week van Oktober of vroeg in November voorkom , veroorsaak dit groot probleme .

“ Wat gebeur , is dat

52 MARKtoe ! Desember 2024 / Januarie 2025