is ons verfspesialis . Ons is almal gefokus op die belangrikheid van verantwoordelikheid en samewerking onder mekaar en teenoor ons klante . Ons werk nie net vir onsself nie , maar ook vir die mense om ons , en elkeen se familie . As ons ons take ernstig opneem en saamwerk , kan ons ‘ n positiewe impak hê op ons gemeenskap en ons eie toekoms ,” sluit Steven af .
Stellenbosch Adam Tas-weg 7600 tel : 021 887 2834 www . agrimark . co . za Volg Agrimark op :