MARKtoe! DESEMBER 2023 JANUARIE 2024 | Page 20

PUMPING THE LIFE BLOOD ON FARMS ACROSS OUR COUNTRY FOR OVER 75 YEARS .
LANDBOU

op die Stellenbosch-wynroete geword . Basie , haar man , het tot onlangs as president van die Angus Genootskap van Suid-Afrika gedien en het gehelp om die beesras tot nuwe hoogtes te bring .

Jaco sien om na die finansies en die kelderbedrywighede . Die wyn word op kontrak deur Alwyn Liebenberg gemaak met Jaco wat hom bystaan . Jaco het ook op die plaas grootgeword , sy skoolloopbaan aan die Laerskool Eikestad begin , by Paul Roos Gimnasium gematrikuleer en toe BCom Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer . Daarna is hy oorsee waar hy onder meer in die VSA in die Napavallei van wynmaak geleer het . Charelta Bruwer is die bemarker op Vredenheim .

PUMPING THE LIFE BLOOD ON FARMS ACROSS OUR COUNTRY FOR OVER 75 YEARS .
Because good irrigation is vital to the survival of your farm , rely on Speroni to keep your crops growing strong . Generations of South African farmers have trusted our quality , Italian made , products to deliver long-term , sustainable water management solutions that don ’ t just keep your farm alive , but your livelihood too .
MADE IN ITALY
Speroni is exclusively distributed by
Available from participatiing AgriMark retail stores .