LANDBOU
en die land , verander word .
“ Buitelanders hoor van Suid- Afrika en al sy probleme en uitdagings – misdaad , moord , kragonderbrekings , Zuma ’ s en korrupsie is al waarvan hulle weet . Ons as Suid-Afrikaners is ‘ resilient ’ en kan die probleme oorkom , maar ons moet dit aan die mark wys .
Kanonkop Black Label Pinotage - ‘ n besonderse pinotage wat in beperkte hoeveelhede gemaak word .
Die wynbedryf is stadig besig om hierdie persepsies om te draai na ʼ ’ n land wat topgehalte produkte kan lewer deur te fokus op wyn van beter kwaliteit . Ons kan dit doen ,” glo hy vas .
14 MARKtoe ! Desember 2023 / Januarie 2024