Dié maand se wenner ontvang ‘ n Stihl Super Turbocut en pet , ter waarde van R1000 ! Pryse geborg deur Lumber and Lawn . Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .
KIEKIES
Ons het lesers gevra om hul mooiste , snaaksste , en mees unieke plaasfoto ’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings . Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings :
Ruben Oosthuizen ( WENNER ) Kelly Wheeler Alta Groenewald Janien du Plessis Emelie Zwiegelaar Alicia Kemp Melissa van Heerden Mari Walters Nicolaas van Rensburg Leana Bouwer Hestelle Visser Alta Groenewald Alida Visagie Tharina Louw Dian Claassens Chris van Wyk