WINKEL
17 .
17 . Pieter Joubert , nasionale verkoopsbestuurder van Agriplas , met die unieke vogmeter wat die maatskappy vervaardig .
“ Dit is belangrik om te besef dat die produkte en dienste wat ons lewer , deur die stabiele KAL Group ondersteun word , ’ n gelyste maatskappy met baie gravitas en sterk finansiële ondersteuning . Dit help ons ook om produsente finansieel by te staan deurdat ons hulle besproeiingsprojekte kan help finansier – selfs al werk hulle deur die handelaars of kontrakteurs wat die beplanning , installering en instandhouding van besproeiingstelsels hanteer . Ons is ’ n baie goeie alternatief in die mark en die prysvoordeel wat ons met ons besproeiingsprodukte kan bied , maak ons uiters kompeterend ,” glo hy .
Bellville Spilhausstraat 13 , Stikland , 7530 Tel : 021 917 7177 www . agriplas . co . za Volg @ AgriplasPTYLTD op :
60 MARKtoe ! Augustus 2024