LANDBOU
Ons ontmoet vier produsente uit Bergville se omgewing . Manne met uitheemse name soos Egon en Ting vertel ons hoe hulle sukses behaal deur gelyk met beeste en saaigoed te werk . Ons ontmoet ook ‘ n voormalige sweiser wat geleer het om bye te bekoor en laastens vind ons uit oor die voordele van Cannabis-verbouing .
1
Die hoë reënval saam met die koue gedurende die winter en die hitte gedurende die somer , is van die redes waarom die Bergville-streek een van die beste gebiede in die land is om mielies en soja te verbou .
5 MARKtoe ! Augustus 2023