MARKtoe! AUGUSTUS 2023 Uitgawe 107 | Page 37

LANDBOU
10 .

groepe en ander besoekers . Hierdie toere is baie gewild onder beide kinders en volwassenes omdat hulle presies kan sien hoe die bye in die byekas van glas te werk gaan . Daarna kan die mense die restaurant besoek vir ligte etes soos hamburgers , worsrolle , quiche , melkskommels en vele meer . En terwyl die gaste vir die byetoer wag , kan hulle ons winkel besoek waar ʼn wye verskeidenheid heuning- en gesondheidsprodukte , tuisgebakte beskuit , konfyt , speelgoed en soeweniers aangebied word .

Deon : “ What Marelize forgot to mention before is that this building was a cowshed before . We broke it down and rebuilt it over three years ,” he adds with a smile .

Visit Scrumpy Jacks , and do the tour where you can witness female bees selflessly produce that golden liquid revered by even the gods . And indulge in the honey cheesecake .

But don ’ t even try to charm the recipe out of Marelize . You won ’ t get it . Finish en klaar .

10 . After the tour you may want to visit Scrumpy Jack ’ s restaurant and feast on their impressive fare .
4 MARKtoe ! Augustus 2023