MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 89

WINKEL
Orchard Hoofstraat, T: 023 354 8600 www. agrimark. co. za Volg @ agrimark op:
WINKEL

16.

16. Elke detail tel – van boord tot pakproses. Verpakkingsmateriaal wat by Agrimark Orchard aangekoop word, is deel van’ n stelsel wat gehalte help verseker, soos hierdie beskermingsmateriaal op produkte van Kanetvlei, een van die winkel se klante.

gevier. Vlok Bauermeister is die handelsbemarker en Schalk Theron, die pakmateriaalbemarker, het hierdie jaar 30 jaar diens.

Die pakmateriaalpersoneel weet wat produsente benodig en wat hulle volgende gaan pak en werk ten nouste saam met uitvoerders. Dit boesem groot vertroue by klante in.

Shaun se visie is duidelik:“ Ons lê klem op ons personeelontwikkeling en wil sien dat mense in die organisasie groei. Ná vier seisoene as tydelike werker is Ivan Filander byvoorbeeld later permanent aangestel en vandag is hy ons etiketspesialis.”

Hy gaan voort:“ Ons onderhandel namens die produsent om produkte van goeie kwaliteit teen goeie pryse te verskaf.” En hoekom doen julle dit?“ Die Hexvallei-produsente moet beter af wees omdat ons bestaan,” glo Shaun.

Orchard Hoofstraat, T: 023 354 8600 www. agrimark. co. za Volg @ agrimark op:
MARKtoe! April 2026 89