MARKtoe! April 2026 - Uitgawe 136 | Page 133

ADVERTENSIE-ARTIKEL
ADVERTENSIE-ARTIKEL

Lidmaatskapvoordele – wat jy kry as SABI-lid

Deur SABI-lid te word, kry produsente’ n reeks waardevolle voordele:

• Uitnodigings na SABI-vergaderings, sosiale geleenthede en kennisdelingsessies regoor die land.

• Toegang tot hoog aangeskrewe geleenthede, insluitend die SABI Kongres en Tegniese Forum, en sosiale aktiwiteite soos gholfddae – met lidkortings.

• Intekening op SABI Magazine, druk en digitaal.

• Deelname aan die opstel van norme en praktykkodes.

• Op hoogte bly van die nuutste plaaslike en internasionale besproeiingstegnologieë.

• Spesiale kortings op plaasvlak kursusse, soos Bestuur van Besproeiingstelsels aangebied deur SABI Irrigation Wise Academy.

In’ n tyd waar elke druppel water tel, word slim besproeiing al belangriker. Stygende insetkoste, toenemende droogtes en groter druk op waterbronne dwing produsente om slimmer en meer doeltreffend te boer. Deur by SABI aan te sluit, kry produsente toegang tot vyftig jaar se kundigheid, praktiese oplossings en die nuutste tegnologie om water te bespaar, koste te verminder en produksie volhoubaar te verbeter.

Produsente wat by SABI wil aansluit, kan SABI kontak by info @ sabi. co. za, of die lidmaatskapsvorm aflaai en voltooi by www. sabi. co. za.

Sluit aan by SABI – gebruik water slimmer, verbeter jou besproeiing en bou’ n volhoubare toekoms vir jou plaas.

MARKtoe! April 2026 133