10. Kiwi’ s word onder netstrukture geplant. Die klimaat in die Elginvallei is geskik vir kiwiproduksie.
is. In die proses kyk ons ook beter na ons grond en mikrobiese aktiwiteit het verbeter. Ons mag selfs koolstofkrediete kan verkoop vir die vasgelegde koolstof in die grond.”
Mike glo vas dat goeie grondgesondheid lei tot maksimum winsgewendheid.
“ Ons gebruik eende in ons boorde vir slakbeheer in die winter.”
Klimaatbedreigings wat van tyd tot tyd voorkom sal beslis lei tot die oorweging