MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Página 89

LANDBOU meting van die druk en vloei van water na die wortels bied. Dit het sensors wat spanning moniteer, en deur die toep op jou selfoon te besoek, kan jy maklik sien waar veranderinge in watertoevoer nodig is.

LANDBOU meting van die druk en vloei van water na die wortels bied. Dit het sensors wat spanning moniteer, en deur die toep op jou selfoon te besoek, kan jy maklik sien waar veranderinge in watertoevoer nodig is.

“ Toe ons ons waterskedulering verander het, het ons’ n enorme besparing op ons waterverbruik opgemerk.

9.

9.’ n Mikrometer word gebruik om die groei van die kiwivrug te meet en’ n spesiale stelsel word ook gebruik om die besproeiing van die kiwibome meer doeltreffend te maak.

Die program ontvang die data wat deur die sensors ingesamel word en vertaal dit in die hoeveelheid water wat deur die plant geabsorbeer moet word. Ons gebruik ook mikrometers wat die massa van die kiwivrugte meet gedurende spesifieke intervalle.”

“ Dit is vir ons belangrik om op grondtoetse te fokus, en ons probeer om oor te skakel na’ n meer organiese benadering tot verbouing. Ons gebruik kompos en strooi-bedekking op die kiwivrugplant en appel- en perebome. Ons glo opreg dat dit die kwaliteit van ons vrugte verbeter. Ons wil verder meer finansieel lewensvatbare resultate sien wat ons koste op chemiese programme verminder.”

“ Ons kan werklik sien dat ons bome almal gesonder