MARKtoe! April 2025 - Uitgawe 125 | Page 65
LANDBOU
LANDBOU
16.
16. Die pere word in bakkies op‘ n band vervoer waar dit volgens grootte gesorteer word.
bedags opgepas word. Hier kry hulle twee etes. Daar word heeldag gespeel, en smiddae moet die klompie’ n uiltjie gaan knip.
’ n Pragtige muurskildery met drakies en boekies beeld die skooltjie se tema vir die jaar uit: Loekie se Boekie.
Avril Isaacs, wat op die plaas gebore is, is al vir 19 jaar betrokke by die skool as
toesighouer oor al die klassies se kinders. Die kleuters se ouderdomme wissel vanaf babas tot vóór skool.
Van oorlogswonde tot wortels in die Elginvallei
Dit is’ n interessante storie van hoe dié plaas eintlik in die besit van dr. Max Hahn gekom het. Sy pa was’ n